Christine le Roux Keur 4

NB Publishers

Regular price R 233.75

Shipping calculated at checkout.

Drie gewilde liefdesverhale saamgevoeg in een keur. In Liewe onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te he aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In ’n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.

Christine Le Roux