Boendoesbaai-ding, Die

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor ’n rooftog jare gelede tydens die Boendoesbaai Derby, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets skokkends ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna Cloete, pal met haar neus in ander se sake, meng natuurlik dadelik in met sy planne. Hulle pad kruis ook met die Von Dempter-neefs, Hein en Roelof, wat in die woonwapark kamp vir die vakansie. En gou word dit duidelik dat vraagtekens soos coat hangers die dorp vol hang.

Rudi Venter