Boek van gelukkige eindes, Die

NB Publishers

Regular price R 233.75

Shipping calculated at checkout.

Sielkundige Chris se rustige lewe word bedreig. Daar's 'n trigger-happy afperser uit sy verlede, sy pasiente haak almal uit, en sy dirty little secret maak hom kriewelrig. Boonop irriteer sy gay eksvrou se verhoudingsprobleme hom. Op Bella, sy jong Portugese vrou, kan hy darem werklik staatmaak - of hoe?
Hierdie ironiese blik op intieme verhoudings en eksistensiele krisisse, uit die oogpunt van verskeie karakters, is vol kinkel-eindes. Besluit self wie s'n is gelukkig en wie s'n nie . . .

Debbie Loots