Blou van onthou, Die

NB Publishers

Regular price R 280.50

Shipping calculated at checkout.

Die blou van onthou is ’n wydstromende rivier van ’n roman, ’n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings.

Marita Van der Vyver, Anna-Mart van der Merwe, RSG