Blonde bom, 'n

NB Publishers

Regular price R 136.00

Shipping calculated at checkout.

In die laaste boek in dié gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl Lehandi alweer single is. Boonop het die nerd Peyton van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense. En alles verander skielik handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita weer terugstap in haar lewe in.

Dihanna Taute