Bloedbande

NB Publishers

Sale price R 220.50 Regular price R 315.00

Shipping calculated at checkout.

Hul paaie kruis – vir werk en plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarlike terrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haar kleindogter te vermaak.
Na jare van versoeningswerk in Ierland wil Wilhelm Verwoerd vrede maak met sy eie omstrede familie. In sy soektog na begrip kom hy af op sy ouma, Betsie Verwoerd, se dagboeke, en voer hy openhartige gesprekke met swart vriende en met sy ma. ’n Intieme, openhartige blik op wat dit beteken om vandag in Suid-Afrika met integriteit te leef.

Wilhelm Verwoerd