Bennie Boekwurm se tonnelhuisie

NB Publishers

Regular price R 127.50

Shipping calculated at checkout.

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in 'n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks, Wielie Walie.

Louise Smit, Johann Strauss