Bella en Sebastiaan

NB Publishers

Regular price R 131.75

Shipping calculated at checkout.

Bella ken'n paar parmantige truuks. Sy en haar kat Sebastiaan woon op Wag-'n-Bietjie en sommer met die intrapslag laat hulle die dorp regopsit toe Bella al haar meubels by die voordeur uit toor. Sy neem ook deel aan die dorp se talentkonsert - as kulkunstenaar! Bella skryf Sebastiaan in vir die katteskou, met katastrofiese gevolge, en wanneer Bella werk kry as "misterieuse koper" moet die dorp se diewe ligloop vir Bella-met-haar-kamera-bril!

Mari Grobler