As in die mond

NB Publishers

Sale price R 192.50 Regular price R 275.00

Shipping calculated at checkout.

n Kinderlose ma op 'n Griekse eiland, die helder kleure vir haar oe grys. 'n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op 'n brandstapel sterf 'n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Verwikkelde verhale vorm 'n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel.

Nicole Jaekel Strauss