Antie met die pienk rok en ander stories, Die

NB Publishers

Regular price R 195.50

Shipping calculated at checkout.

Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.

Jan Spies