Ander mens, 'n (2019 filmuitgawe)

NB Publishers

Regular price R 229.50

Shipping calculated at checkout.

Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier om te sorg dat mense in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle. Niemand soek tog gewese kriminele op nie. Maar dan kry sy opdrag om Daniel Enslin te versteek, en so'n getuie het sy nog nooit teëgekom nie. En skielik is dit vir Erica ook'n taak van lewe en dood, want nou ken hy haar geheim.Wenner van die eerste KykNET-Rapport Boekprys in die Film-kategorie, nou tot rolprent verwerk.

Zirk van den Berg