Alles oor hekel

Lapa

Regular price R 255.00

Shipping calculated at checkout.

Alles oor hekel is 'n gids tot die basiese tegnieke en steke van hekel en bied ook addisionele inligting rondom die versorging van hekelwerk. Hierdie boek is die ideale wegspringplek vir diegene wat wil leer hekel, maar bied ook interessante steke en kan as 'n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien. Die boek sluit die volgende in: Hekeldraadsoorte en hekelpenne; Die basiese beginsels en basiese steke; Spanning en toetslappies; Lees van patrone en diagramme; Kleurwerk, vermeerder en verminder; Verskillende steke: riffel, sjevron, skulp, springmielie, trossies, bobbles, ens; Inleiding tot tunisies, filet, besemstok en haarnaaldwerk; Versierings, sirkels, seshoeke, vierkante en randjies; Knoopsgate; Nate, pars en blok.

Karen Adendorff