Afrikaners, Die 2018: Verkorte en Aanvullende uitgawe

NB Publishers

Regular price R 255.00

Shipping calculated at checkout.

Hermann Giliomee is die aanbieder van die 26-episode kykNET-reeks Die Afrikaners in beeld, in samehang warmee dié boek gepubliseer word. Giliomee is internasionaal gerekend as dié kenner oor die geskiedenis van Afrikaners, en hierdie boek span die kroon op sy lewenslange werk.