6-In-1 Legkaartbybel: Noag Se Ark Sponsgevulde (Kartonboekie)

Struik Christian Media

Sale price R 130.01 Regular price R 169.95

Shipping calculated at checkout.

Die 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.
Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!

Melissa Jensen