30

NB Publishers

Regular price R 310.25

Shipping calculated at checkout.

Geliefde koskenner Herman Lensing vertel in 30 die storie van vinnige, maklike kos wat almal van ons binne 30 minute kan optower. Van brood, maalvleis, graan, pasta, varkvleis, tuna en hoender tot skaapvleis kom aan die beurt. Hy neem jou ook op 'n reis saam met hom op sy pad na die groot 30 toe. Naas die 96 resepte, deel hy lewenswyshede, soos 30 dinge wat jy van wyn moet weet, 30 dinge wat sy ma hom nooit vertel het nie, 30 gesondheidswenke, en meer.

Herman Lensing