100 DAE VAN DANKBAARHEID

NB Publishers

Regular price R 165.75

Shipping calculated at checkout.

Mense wat dankbaar is gelukkiger, slaap beter, fokus is beter en is makliker om mee oor die weg te kom. Om meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG neem ons op ’n 100 dae reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid te leef.  

Francine Prins